Dié Toyota-modelle word in SA herroep

2010-02-16 19:12
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die motorbedryf se ombudsman (MIO) het in ‘n persverklaring die Toyota-modelle bekend gemaak wat in Suid-Afrika herroep gaan word.

Die modelle wat weens foutiewe versnellers geaffekteer word is die Toyota Corolla (Februarie 2007 – Januarie 2010), die Toyota Auris (Junie 2006 – Januarie 2010) en die Toyota Verso (Oktober 2008 – Januarie 2010).

Die Prius-modelle (Augustus 2009 – Februarie 2010) word ook herroep as gevolg van sagteware wat opgegradeer moet word.

Toyota SA sal binnekort in kontak wees met al die eienaars van die motors wat geaffekteer word.

Eienaars sal die geleentheid kry om hul motor na hul naaste motorhandelaar te neem.

Volgens die MIO se Johan van Vreden sal aksie vanaf 23 Februarie geneem word en Toyota is reeds besig om eienaars se kontak.

“ Ons glo dat die eienaars van die geaffekteerde voertuie Toyota se volle en nodige aandag sal kry.”

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Andre sê... WAT, is daar so iets soos n “Nommer Een Taxi-bestuurder”. Aikona eish ek glo nie daai ding Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-16°C Passing showers. Scattered clouds. Cool. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 13-19°C A few showers. More clouds than sun. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Trendline MY05
2006
R 114,995.00

LAND ROVER

DISCOVERY XS TD5 AT
2004
R 209,900.00

AUDI

A3 2.0 FSi Attraction Tiptronic 3-dr
2007
R 199,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.