Debat oor tolstelsel duur voort

2011-11-29 13:13
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Gautengse wetgewer se staande komitee wat tans openbare sittings oor die omstrede Gauteng tolstelsel hou sal na verwagting Dinsdagmiddag terugvoering gee.

Die Demokratiese Alliansie (DA), Congress of South African Trade Unions (Cosatu) en burgerregte-organisasies het hul menings oor die tolstelsel gelug tydens ‘n openbare verhoor wat vroeër in November plaasgevind het.

Die Gauteng tolstelsel wat in Februarie in werking tree, sal motoriste 40 c per kilometer kos wat sekere hoofweë gebruik.

Baie motoriste voel die publiek was nie behoorlik geraadpleeg voordat die multimiljoenrand-projek die groen lig gekry het nie.

Neil Campbell van die DA het gesê hy hoop hul griewe word gehoor.

“Ons hoop dat die ANC sal luister na wat ons hulle gevra het om te doen en wat die mense van Gauteng hulle gevra het om te doen, en dis om die tolstelsel te skrap,” het hy gesê.

Eyewitness News.
 
– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: toltariewe  |  tolpaaie  |  tolstelsel  |  paaie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Test Analyst

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R15000 - R20000

Junior Developer x3

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R10000 - R25000

Administrator

Philippi, Cape Town, South Africa
Cordaid Urban Matters
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.0 T4 Local
1998
R 45,990.00

TOYOTA

Corolla 160i GLS MY04
2005
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2006
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.