Britte wil vinniger jaag

2011-05-25 12:44
Tweets Share Share line Print

Londen - 'n Nuwe meningspeiling deur die Institute of Advanced Motoring (IAM) het bevind dat byna driekwart van alle bestuurders in die Verenigde Koningkryk (meer as 70%) wil hê die spoedbeperking op snelweë moet van 70 myl per uur (112 km/h) na 80 myl per uur (128 km/h) verhoog word.

Van die meer as 2 000 respondente het amper drie uit vyf gesê dis meer waarskynlik dat hulle by spoedbeperkings sal hou as dit verhoog word.

Byna 60% het gebieg dat hulle die spoedbeperking ignoreer wanneer verkeer vloei, met 'n vyfde van alle bestuurders wat teen 128 km/h of meer ry.

'n Studie oor spoed op vryvloeiende paaie deur die departement van vervoer het getoon dat meer as die helfte (52%) van bestuurders spoedbeperkings verontagsaam.

Neil Greig, direkteur van beleid en navorsing by IAM, sê: "Hoewel snelweë die veiligste paaie is, is die verhoging van die snelweg-spoedbeperking 'n omstrede saak. Dis hoekom ons 'n toets wil doen, om die impak daarvan op padveiligheid, brandstofverbruik en die optrede van bestuurders vas te stel.

- Lees hier meer.

- Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: spoed  |  padveiligheid

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C# Developers (Cape Town)

Cape Town, South Africa
Hi-Tech Recruitment CC
R180000 - R250000

Cashier

Goodwood, Cape Town, South Africa
Persona Staff
Market Related

Facilities Manager Co-ordinator

Port Elizabeth, South Africa
Master Career Consulting
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.0 T4 Local
1998
R 45,990.00

TOYOTA

Corolla 160i GLS MY04
2005
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2006
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.