Beweerde Sanral-padblokkades word ondersoek

2012-02-20 13:10
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die ouditfirma Deloitte and Touche is aangestel om ‘n onafhanklike forensiese ondersoek te loods na bewerings dat die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) padblokkades gehou het om motoriste te oortuig om vir die e-tolstelsel te registreer.

“Om die ondersoekbeampte met soveel inligting moontlik te voorsien, doen ons ‘n beroep op enigiemand wat by die padblokkade op die Linksfield-afrit of by enige ander plek  afgetrek is om dit by die ondersoekbeampte aan te meld,” het Justice Project SA gesê.

Sanral het ontken dat hy die padblokkades in Januarie gehou het en het berigte daaroor as ‘n “kwaadwillige gerug” beskryf.

Dié gerugte het die sosiale netwerke Facebook en Twitter aan die gons gehad.

“Geen werkers van Sanral of sy toloperateur ETC het enige padblokkades gehou soos wat in die e-posse of op sosiale netwerke geskryf is nie,” het Sanral gesê.

Die maatskappy sê die gerugte het begin nadat sy werkers gesien is waar hulle paaie merk en motoriste gedink het 'n padblokkade word gehou.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: e-tolstelsel  |  sanral

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.0 T4 Local
1998
R 45,990.00

TOYOTA

Corolla 160i GLS MY04
2005
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2006
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.