Besonderhede oor volgende Audi A3 bekend
2012-01-31 12:38
Kaapstad – Die legkaart van Audi se volgende A3 word stelselmatig bymekaar gesit.
Teen die tyd wat die motor in Maart by die motorskou in Genève, Switserland, onthul word, gaan daar min of geen verrassings wees nie, het IOL berig.
Dit is nog onbekend wanneer die nuwe Audi A3 in Suid-Afrika beskikbaar sal wees.
Kyk hier na ‘n voorsmaak van dié drie-deur luikrug model.
Volg Nuus24 op Twitter