Bejaarde geniet dronk plesierrit in rolstoel

2011-09-06 14:52
Tweets Share Share line Print

Noorweë – ‘n 84-jarige man onder die invloed van alkohol is in Noorweë in hegtenis geneem nadat hy in die verkeerde rigting op ‘n hoofweg in sy elektriese rolstoel gery het, het die polisie gesê.

Die man is Saterdagaand naby sy huis in Porsgrunn aangekeer.

Hy het deur ‘n tonnel van 184 m gery voordat hy omgedraai en deur dieselfde tonnel gery het. Hy is toe deur twee motoriste gestop.

Hulle het die polisie ontbied en die man se rybewys is op die toneel gekonfiskeer. Hy moes ook bloedtoetse laat neem, maar die uitslae is nog nie bekend nie.

Wette vir voertuiglisensies geld nie vir rolstoele nie en die polisie kyk nou na maniere hoe hulle die man se rybewys nietig kan verklaar.

Die man kan ook 'n boete opgelê word omdat voetgangers en rolstoele op hoofweë verbied word.

– Volg Nuus24 op Twitter.

 
 

- AFP

Lees meer oor: dronkbestuur  |  kan jy glo?

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Technical Officer

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R90 - R120

REFUNDS CLERK

Cape Town: Northern Suburbs
Quantex Executive Recruitment
Market Related

Business Analyst

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.0 T4 Local
1998
R 45,990.00

TOYOTA

Corolla 160i GLS MY04
2005
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2006
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.