Baie motors in Latyns-Amerika 'lewensgevaarlik'

2011-11-25 10:48
Tweets Share Share line Print

Sao Paulo – 'n Motorveiligheidsagentskap het gewaarsku dat die bestuurders van sommige van die gewildste motors in Latyns-Amerika die risiko loop om "lewensbedreigende beserings" op te doen weens die onveiligheid van dié modelle.

Die Uruguan Latin New Car Assessment Programme het in 'n verslag gesê dat toetse op voertuie wat vervaardig is deur vier voertuigvervaardigers in Brasilië, Argentinië en Mexiko onveilig kan wees vir motoriste.

Volgens die verslag is voertuie van General Motors, Fiat, Ford en Nissan getoets.

Die verslag het die "swak strukturele integriteit" van sekere voertuie beklemtoon, en ook gesê 'n gebrek aan lugsakke stel die lewens van motoriste in Latyns-Amerika in gevaar.

Die motorvervaardigers wie se voertuie getoets is, was nie dadelik vir kommentaar beskikbaar nie.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- AP

Lees meer oor: veiligheid

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Facilities Manager Co-ordinator

Port Elizabeth, South Africa
Master Career Consulting
Market Related

Analyst Programmer (Siebel) (EE)

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

PPC Campaign Manager

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.0 T4 Local
1998
R 45,990.00

TOYOTA

Corolla 160i GLS MY04
2005
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2006
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.