Bafana kry ‘n Merc

2010-03-01 14:43
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - As borg van Bafana Bafana het Mercedes-Benz ‘n luukse Multego-bus aan die Suid-Afrikaanse sokkerspan oorhandig.

Dié borgskap sal vir sowat drie jaar voortduur.

Die Mercedes-Benz Multego is ‘n luukse passasiersbus wat spesiaal ingerig is om Bafana Bafana te akkommodeer. Sowat 40 passasiers kan gerieflik in die bus sit.

Aan die agterkant van die bus is ‘n u-vormige bank en konferensietafel vir wanneer die span vergaderings moet hou.

Die binnekant van die bus is uitgelê met hoë kwaliteit roomkleurige leerwerk. Die span kan ook lekker in die bus uitspan en ‘n film geniet danksy drie televisieskerms en ‘n DVD-speler met die nodige klankstelsel.

Die Multego spog ook met lugversorging en twee yskaste.

Danksy Mercedes-Benz kan die Suid-Afrikaanse sokkerspan nou in styl deur Afrika rondrits.

- Nuus24



 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: sokker  |  motors

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Isolated tstorms. Mostly cloudy. Warm.
Jhb: 16-27°C Passing showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 21-30°C Strong thunderstorms. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Light rain. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-25°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES

C200 Elegance
2002
R 131,579.00

TOYOTA

Corolla 1.6 Professional MY09
2009
R 139,950.00

DODGE

Caliber 2.0 SXT 5-dr MY10
2011
R 229,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.