BMW’s verdwyn voor motorskou

2010-04-12 12:07
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die meeste van die wêreld se gewildste motorskoue, soos dié in Frankfurt, Parys en Genève, vind in Europa plaas.

Wanneer New York se motorskou egter aan die begin van April aanbreek, is Europese motorvervaardigers verplig om hul nuutste produkte weswaarts oor die Atlantiese Oseaan te stuur.

Alhoewel dit ‘n logistieke takie is wat afgehandel moet word, verwag geen vervaardiger dat enigiets sal verkeerd loop nadat die voertuie by hulle bestemming aangekom het nie.

Vanjaar se BMW-uitstalling by die New Yorkse motorskou het egter baie duurder uitgewerk as wat aanvanklik verwag is.

Ses van die maatskappy se voertuie is in verskillende voorvalle gesteel terwyl die motors vanaf New Jersey se hawe na New York onderweg was.

Onder die motors wat gesteel is, is die 535i xDrive, 650i, 750Li en ‘n seldsame 550i Sophisto. Dié motor is na bewering sowat  $90 000 (R650 000) werd.

Die eerste rooftog het op 13 Maart plaasgevind, sowat drie weke voor die opening van die skou.

BMW het gesê hulle het alle relevante inligting moontlik aan die owerhede  gee.

-Wheels24
 

Lees meer oor: motorskou  |  motors

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

MIS Data Analyst

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R30000

Test Analyst

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R15000 - R20000

Junior Developer x3

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R10000 - R25000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.0 T4 Local
1998
R 45,990.00

TOYOTA

Corolla 160i GLS MY04
2005
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2006
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.