nuus

Honda stel goedkoper CR-V bekend

2012-02-08 14:34

Die motorvervaardiger Honda het sy CR-V reeks uitgebrei en 'n nuwe bekostigbare model bekendgestel, het Honda Suid-Afrika bekendgemaak.

Land Rover

Landy-eienaars het rekord in visier

2012-02-08 11:27

Meer as 300 geesdriftige Landy-eienaars sal op 3 en 4 Maart vanjaar in Gauteng poog om die Guinness-rekordboek te haal.

austin motor

Klassieke motors verkoop vir £12 miljoen

2012-02-07 13:25

Meer as £12 miljoen (sowat R143 miljoen) is tussen 1 en 5 Februarie by die jaarlikse Retromobile-skou in Parys, Frankryk, ingesamel.

Blink motors

Motors ruk beursies al hoe meer

2012-02-06 14:00

‘n Kwart van motoriste sukkel met die uitgawes om hul motors op die pad te hou en hul voertuie in stand te hou, lui ‘n nuwe studie.

Die BTR7 se V8-enjin van 7 liter sorg dat 300 km/h

Superwa op Phakisa getoets

2012-02-03 10:03

Die Barnard BTR7 laat rieme neerlê soos ’n jagluiperd en sal binnekort produksiegereed wees. Rengereed sal hy sowat R1,97 miljoen kos.

A road with potholes

Boere help pad regmaak

2012-02-03 08:01

'n Groep boere het hul plaaswerkers gratis tot die departement van paaie se beskikking gestel om duisende slaggate te help regmaak.

 

 

Multimedia   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Sanral

Sanral tjoepstil oor e-skyfies

2012-02-07 12:42

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) het geen woord gerep oor vrae oor die bepalings en voorwaardes vir e-skyfies nie.

Tollgate

Voorwaardes vir e-skyfies 'onwettig'

2012-02-06 12:01

Die voorwaardes wat motoriste moet onderteken wanneer hulle vir die Gautengse tolpaaie se e-skyfies registreer, is onwettig en onregverdig.

Hy eis R64 000 oor gebruikte kar skade het

2012-02-03 09:03

’n Pretoriase man eis ongeveer R64 000 van ’n gebruiktemotorhandelaar nadat die voertuig wat hy gekoop het glo skade van duisende rande gehad het.

Toyota

Hibried van Toyota by Le Mans

2012-02-02 14:52

Toyota is terug in Le Mans en dié keer met ’n hibriedrenmotor, die eerste keer dat ’n renspan amptelik van dié tegnologie gebruik maak.

binne nuus24


Volvo C30

Veiligste keuses vir motors

2012-02-01 14:30

Goeie veiligheid is een van die belangrikste oorwegings vir talle mense wanneer hulle dit oorweeg om ‘n nuwe motor te koop.

Top-10 versamelmotors vir die toekoms

2012-02-01 09:30

Kenners van 'n versekeringsmaatskappy vir versamelmotors het 'n lys saamgestel van 10 motors wat dalk in die toekoms versamelstukke kan word.

Man driving car

Boewe vertel hoe hulle motors steel

2012-01-30 12:08

Twee anonieme motordiewe van Soweto het met 'n koerant gepraat en die geheime van dié diefstalbedryf ontbloot.

Cars

Maak seker jy hoor jou kar biep

2012-01-27 07:01

Kate Lellyett van die versekeraar Aon South ­Africa het gesê gevalle van seinsteuring (jamming) het die afgelope 18 maande drasties toegeneem.

Traffic cop

Verkeerslui eis hoof, ‘vriende’ moet gaan

2012-01-26 09:02

’n Groep van sowat 200 verkeersbeamptes eis dat die Padverkeersbestuurskorporasie se waarnemende uitvoerende hoof hul poste moet ontruim.

Regering onttrek omstrede bandeplan

2012-01-26 07:01

Redisa het pap wiele gekry toe die departement van omgewingsake besluit het om die omstrede bandeplan vir eers te onttrek.

Saab-museum te koop

2012-01-25 13:31

Die Sweedse motorvervaardiger Saab, wat bankrot is, se museum in die stad Trollhaetten, met sowat 120 motors, is te koop.

 
BMW

Finaliste vir Motor van die Jaar bekend

2012-02-01 13:25

Die tien finaliste vir die internasionale Motor van die Jaar-toekenning is aangekondig. Die wenners word by die New York-motorskou aangekondig.

Audi A6

Besonderhede oor volgende Audi A3 bekend

2012-01-31 12:38

Teen die tyd wat Audi se volgende A3 in Maart by die motorskou in Genève onthul word, gaan daar min of geen verrassings wees nie.

Car corner

Swendelaar loop motorhandelaar in

2012-01-28 08:30

’n Gesoekte motordief het met ’n motor van R260 000 by ’n motorhandelaar uitgery nadat hy ’n vals internetbetaling gedoen het.

Die Seb wys al vroeg hy soek 9de wêreldtitel

2012-01-26 13:00

Die Fransman Sébastien Loeb het verlede jaar sy agtste WRC-titel op ’n ry ingeoes en mik vanjaar na ’n ongekende negende titel.

Toyota

Diewe jag dié Toyotas

2012-01-26 08:02

Toyota se Hilux en Fortuner-modelle was die laaste paar maande die gunstelinge onder diewe, het 'n polisiewoordvoerder gesê.

A Tata Nano

Tata: Nano se prys die rede vir swak verkope

2012-01-25 14:55

Daar is vasgestel dat die Tata Nano, die wêreld se goedkoopste motor, se prys die rede is hoekom die motor sukkel om kopers te kry.

Car accident

Stop padslagting in SA só

2012-01-25 09:05

Onlangse voorstelle om die spoedperk te verlaag om verkeersongelukke te verminder, toon dat die regering “na strooihalms gryp”.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Showers early. More sun than clouds. Warm.
Jhb: 17-26°C A few showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 19-29°C Strong thunderstorms. Afternoon clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 20-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris Sedan 1.3 T3 Plus
2007
R 119,990.00

AUDI

A6 2.4 130kW Multitronic 7-sp
2007
R 405,900.00

CHEVROLET

Captiva 2.4 LT 5-dr MY11 AT
2011
R 299,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.