nog

E-tol: Belastingbetalers sal ook opdok

2012-05-18 14:45

Pravin Gordhan, minister van finansies, sê die koste van die e-tolstelsel in Gauteng sal gedeeltelik van belastingbetalers verhaal moet word.

Kgalema Motlanthe

Motlanthe sal planne met e-tol onthul

2012-05-18 11:30

Adj.pres. Kgalema Motlanthe is tans die hoof van ‘n spesiale komitee wat binnekort die vordering met die omstrede e-tolstelsel sal aankondig.

Petrol

Petrolprys daal 'aansienlik' volgende maand

2012-05-18 09:30

Dipuo Peters, minister van energie, het bevestig daar sal volgende maand ‘n “aansienlike afname” in die prys van brandstof wees.

Ferrari

Ferrari gaan groen

2012-05-17 11:53

Ferrari gaan by groen motorvervaardigers aansluit en sy eerste hibriede voertuig aan die einde van die jaar bekendstel.

peugeot

Peugeot 107 kry nuwe neus, hou ou prys

2012-05-16 14:27

Peugeot se astrante kleine 107 is binne, buite en selfs onder die enjinkap opgekikker. Die een ding wat nie verander het nie, is die prys.

volkswagen logo

Laaste Kewer gepoets

2012-05-15 11:01

Volkswagen het die laaste Kewer wat in sy aanleg in Uitenhage in die Oos-Kaap gebou is, herstel nadat dit byna in 2006 in 'n ongeluk verwoes is

Talle beseer in brand by Spaanse F1

2012-05-14 11:03

Sowat 31 mense is beseer en sewe ander is in die hospitaal opgeneem nadat 'n brand by die Spaanse Grand Prix naby Barcelona uitgebreek het.

Polisie moet opdok vir 'dronk' pastoor

2012-05-11 11:30

'n Hof het beslis polisiebeamptes moet ‘n pastoor R70 000 betaal nadat hulle hom vir dronkbestuur verkeerdelik in hegtenis geneem het.

'Almal ry vinnig in die Kruger Nasionale Park'

2012-05-10 22:01

'n Man wat gesien het hoe 'n bus amper 'n trop wildebeeste in die Kruger Nasionale Park tref, het gesê motoriste jaag gereeld in die park.

Hospital beds

Bestuurder 'wat dood was' stap uit hospitaal

2012-05-10 20:00

'n Australiese man wat in 'n ongeluk betrokke was en deur ambulanspersoneellede dood verklaar is, is uit 'n hospitaal in Melbourne ontslaan.

Michael Schumache

Nicky Lauda voorspel wen vir Schumi

2012-05-10 12:00

Die driemalige Formule Een-kampioen Nicky Lauda is oortuig dat Michael Schumacher vanjaar nog op die wennerspodium sal staan.

 

Casey Stoner skok met uittrede

2012-05-18 09:30

Die Australiese MotoGP-wêreldkampioen Casey Stoner het aangekondig dat hy weens "familieredes" aan die einde van die seisoen sal uittree.

civic

Sjiek Civic nou in SA

2012-05-17 13:26

Honda se splinternuwe Civic is vandeesweek aan die Suid-Afrikaanse mark bekendgestel en begin by R248 000 vir die 1.8 i-VTEC Elegance.

Ford Twitter partnership

Politikus vas ná hy wegjaag in vertoonmodel

2012-05-17 10:31

'n Zimbabwiese man is in hegtenis geneem nadat hy by 'n Ford-motorskou in 'n vertoonmodel geklim en weggery het, het beamptes gesê.

Toyota

Toyota Etios in SA bekendgestel

2012-05-16 12:31

Die Toyota Etios, die nuwe motor wat spesifiek vir derdewêreld-markte geloods is, is pas aan die Suid-Afrikaanse media bekendgestel.

Mini Concept Coupé

Vinnigste Mini binnekort in SA

2012-05-14 13:16

BMW gaan binnekort die vinnigste Mini bekendstel, maar slegs ‘n handjievol sal vroeg aanstaande jaar in Suid-Afrika beskikbaar wees.

alonso

Spanje: Alonso voor in 1ste oefensessie

2012-05-11 14:47

Ferrari se Fernando Alonso het sy tuisskare hoop gegee toe hy die vinnigste tyd in die eerste oefensessie van die Spaanse Grand Prix gejaag het.

E-skyfie-terugbetaling kan R25 milj. beloop

2012-05-11 08:30

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) sal tot R25 miljoen benodig om motoriste wat e-skyfies gekoop het, terug te betaal.

Ferrari

Ferrari skend muur van 600 jaar oud

2012-05-10 21:54

Chinese inwoners is woedend nadat 'n Ferrari sportmotor motorbandmerke op Nanjing se oeroue stad se muur gelaat het.

Franse president kies sexy motor vir sy inhuldiging

2012-05-10 14:26

Frankryk se nuutverkose president, Francois Hollande, sal op 15 Mei in 'n eko-vriendelike motor van Citroën by sy beëdiging opdaag.

Man wat rooibokke doodry uit park verbied

2012-05-09 23:01

Die man wat sewe rooibokke in die Kruger Nasionale Park doodgery het, is vir vyf jaar verbied om na die park te gaan.

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLVO

S40 2.0 T4 Local
1998
R 45,990.00

TOYOTA

Corolla 160i GLS MY04
2005
R 109,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2006
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

LeapPad

Nou slegs R1 100

Moedig jou kinders aan om ’n sprong te maak na ’n beter toekoms met die LeapPad. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.