motors

Jong seuns verander slaggate in kontant

2012-05-22 14:31

Twee werklose seuns wat gekies het om 'n bydrae in hul gemeenskap te maak, sorg daagliks dat paaie in 'n deel van Freedom Park opgeknap word.

Italianer jaag 239 kim/h in Maserati

2012-05-21 19:01

Die polisie in Oostenryk het ‘n Italiaanse man vasgetrek wat sowat 40 km noordoos van Wene teen 239 km/h in sy Maserati gejaag het.

land rover

Video: Lego-Landy soos die ware Jakob

2012-05-21 18:55

Die Lego-Landy is op ‘n skaal van 1:85 gebou en spog met indrukwekkende meganiese detail, insluitende ‘n werkende rathefboom.

ER24

Twee dood ná motor in skare in ploeg

2012-05-19 23:01

Minstens twee mense is dood nadat ‘n motor wat deelgeneem het aan ‘n tydren van die pad afgegaan het, het brandweerbeamptes gesê.

E-tol: Belastingbetalers sal ook opdok

2012-05-18 14:45

Pravin Gordhan, minister van finansies, sê die koste van die e-tolstelsel in Gauteng sal gedeeltelik van belastingbetalers verhaal moet word.

Petrol

Petrolprys daal 'aansienlik' volgende maand

2012-05-18 09:30

Dipuo Peters, minister van energie, het bevestig daar sal volgende maand ‘n “aansienlike afname” in die prys van brandstof wees.

 
renbaan op water:

renbaan op water:  Die IndyCar-renjaers Rubens Barrichello, Katherine Legge en Oriol Servia vaar op 'n seilboot tydens 'n toer van die Belle Isle Grand Prix-renbaan op die Detroit-rivier in Detroit. (Alexandra Bahou, AP)
 

Multimedia   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

ongeluk

Video: Toeskouers red twee ná tydren-ongeluk

2012-05-21 13:31

Dramatiese beeldmateriaal wys hoe ‘n tydren-bestuurder en sy navigator deur toeskouers gered word nadat hulle Renault Clio in ‘n dam beland het.

car parked in street

Man beboet ná hy voor eie deur parkeer

2012-05-18 14:45

'n Man, wat al 57 jaar lank by dieselfde adres woon, is onlangs deur die polisie gesê hy mag nie eer sy motor buite sy huis parkeer nie.

Kgalema Motlanthe

Motlanthe sal planne met e-tol onthul

2012-05-18 11:30

Adj.pres. Kgalema Motlanthe is tans die hoof van ‘n spesiale komitee wat binnekort die vordering met die omstrede e-tolstelsel sal aankondig.

Casey Stoner skok met uittrede

2012-05-18 09:30

Die Australiese MotoGP-wêreldkampioen Casey Stoner het aangekondig dat hy weens "familieredes" aan die einde van die seisoen sal uittree.

binne nuus24


civic

Sjiek Civic nou in SA

2012-05-17 13:26

Honda se splinternuwe Civic is vandeesweek aan die Suid-Afrikaanse mark bekendgestel en begin by R248 000 vir die 1.8 i-VTEC Elegance.

 
Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Kombi T5 LWB 1.9 TDi MPV Dsl
2006
R 245,000.00

TOYOTA

Yaris Sedan 1.3 T3 Plus
2007
R 114,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.