Lotto: Saterdag, 26 Januarie
2013-01-27 15:09
Hier is die Lotto-wennommers vir die trekking op Saterdag, 26 Januarie:
4, 31, 36, 39, 41, 44 Bonus 12
Lotto Plus: 22, 28, 31, 36, 45, 47 Bonus 7
SMS die woord Lotto na 31222 om die Lotto-nommers direk op jou selfoon te ontvang. Dié diens kos slegs R10 per maand.