Tsvangirai weerstaan druk oor 2011 verkiesing

2010-01-22 12:27
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Die Zimbabwiese premier, Morgan Tsvangirai, het Dinsdag volgehoue druk deur pres. Jacob Zuma oor volgende jaar se algemene verkiesing weerstaan.

Zuma is die taak opgelê om as bemiddelaar op te tree in onderhandelinge tussen pres. Robert Mugabe se Zanu-PF en die MDC-party, onder leiding van Tsvangirai.

Zuma probeer om die kwessies van die sogenaamde globale politieke ooreenkoms (GPA) te implementeer, wat die eenheidsregering verlede jaar geskep het.

“Pres. Zuma kan nie druk op ons plaas om 'n verkiesing te hou nie. Die verkiesing sal deur die GPA bepaal word,” het Tsvangirai gesê.

Die GPA stel dat die president en premier ‘n datum vir die verkiesing sal bepaal nadat 'n referendum gehou word.

Volgens Tsvangirai moet daar ná volgehoue gesprekke eers ‘n konstitusie opgestel word, waarna ‘n referendum gehou moet word om dit goed te keur. Dan éérs, meen die premier, sal ‘n datum vir die verkiesing vasgestel kan word.

- Sapa-dpa

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: zimbabwe  |  morgan tsvangirai

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

C#.net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

C# Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

330i E90 AT
2007
R 329,000.00

AUDI

A4 1.8 Turbo
2007
R 199,995.00

TOYOTA

Avanza 1.5 SX MPV
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.