Zuma vergader met Gaddafi

2011-05-30 08:17
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - President Jacob Zuma word Maandagoggend in Tripoli verwag vir 'n ontmoeting met Muammar Gaddafi, die Libiese leier.

Lede van die G8 het gesê die oogmerk is om 'n strategie vir Gaddafi se moontlike uittrede te bespreek.

Zuma se woordvoerder, Zizi Kodwa, het gesê die ontmoeting vind plaas binne die Afrika-unie-raamwerk om 'n einde te maak aan die krisis in Libië.

Rusland het hom vroeër by die leiers van Amerika, Brittanje, Kanada, Frankryk, Duitsland, Italië en Japan aangesluit en gevra dat Gaddafi sy amp moet neerlê.

Bronne het gesê dat Suid-Afrika moontlik met Turkye saamwerk aan 'n plan om Gaddafi uit die kussings te lig.

Zuma sal glo ook oor die uitlewering van die oorskot van die Suid-Afrikaanse vryskut-fotograaf Anton Hammerl met Gaddafi praat.

- Volg Nuus24 op Twitter.

- RSG
 

Lees meer oor: muammar gaddafi  |  jacob zuma  |  libië  |  vrede

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... Sommer so koelbloedig - nee, hy was seker 'n dwelmsmous of iets dergeliks. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

.Net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Systems Engineer

CPT - CBD
Communicate Cape Town IT
R45000 - R54000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

330i E90 AT
2007
R 329,000.00

AUDI

A4 1.8 Turbo
2007
R 199,995.00

TOYOTA

Avanza 1.5 SX MPV
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.