Zuma sal vra dat Navo-aanvalle in Libië stop

2011-07-04 13:54
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – President Jacob Zuma gaan Afrika se standpunt oor die krisis in Libië aan ander wêreldmagte voorhou, berig RSG.

Zuma is deur die Afrika-unie afgevaardig om 'n Navo-beraad met Rusland in Moskou by te woon.

Rusland het veto-reg in die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad, wat Navo-magte die mandaat gee om burgerlikes in Libië te beskerm.

Zuma sal Navo-bevelvoerders probeer oortuig om hul magte uit Libië te onttrek.

Hy het gesê dit is belangrik dat lande soos Rusland weet wat Afrika se standpunt oor die oplossing van die probleme is.

Libiese rebelle het intussen die Afrika-unie se vredesplan verwerp, omdat hulle sê dat dit ruimte laat dat Muammar Gaddafi steeds aan bewind kan bly.

Die leier van die rebelle-beweging het gesê Gaddafi mag in Libië aftree, op voorwaarde dat hy sy mag oorgee en instem tot internasionale toesig.

– Volg Nuus24 op Twitter.

RSG
 

Lees meer oor: navo  |  muammar gaddafi  |  jacob zuma  |  libië  |  rusland  |  beraad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... Sommer so koelbloedig - nee, hy was seker 'n dwelmsmous of iets dergeliks. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Junior .Net Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

330i E90 AT
2007
R 329,000.00

AUDI

A4 1.8 Turbo
2007
R 199,995.00

TOYOTA

Avanza 1.5 SX MPV
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.