Zuma na Zimbabwe

2009-08-24 20:40
Tweets Share Share line Print

Zimbabwe- President Jacob Zuma sal die week ‘n besoek aan Zimbabwe aflê om ‘n toespraak by die by die landbou-handelsmark te gee.

Dit sal sy eerste besoek aan Zimbabwe wees sedert hy president geword het in Mei van die jaar.
 
Die besoek kom ‘n week nadat hy en Zimbabwe se Eerste Minister, Morgan Tsvangirai, in Johannesburg ontmoet het.

Na die vergadering in Johannesburg, het Zuma dit bekend gemaak dat hy “gewigtige sake” van magsbedeling in Zimbabwe, met Robert Mugabe sal bespreek.

Die besoek is deur ‘n woordvoerder van die president bevestig, maar geen inligting rakende sy agenda, is verskaf nie.

‘n Woordvoerder vir Mugabe,  Zingaphi Jakuja, het gesê dat Zuma se besoek aan Zimbabwe slegs is om die handelsmark offisieël te open.

“Zuma kom hiernatoe om die handelsmark te open, en nie om sake rondom die beweging vir demokratiese verandering (MDC) aan te spreek nie”, het Jakuja aan 'n plaasliek koerant gesê.

-  Sapa-AFP

 

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... Sommer so koelbloedig - nee, hy was seker 'n dwelmsmous of iets dergeliks. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Intermediate .Net Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Developer

Centurion
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R420000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Corsa 1.4 Base Utility MY10 PU
2011
R 108,995.00

NISSAN

Hardbody 2400i D-Cab Hi-Rider PU
2006
R 149,995.00

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.