Zimbabwe se toerisme herstel

2009-11-16 15:06
Tweets Share Share line Print

Harare – Die hoof van toerisme in Zimbabwe sê dat hotel besoekers die afgelope jaar verdubbel het sedert  Zimbabwe die stabiliteit van hul eenheidsregering geniet.

Emmanuel Fundira, president van  Zimbabwe se Toeristeraad, het meegedeel dat hotelle omtrent 60% vol is sedert die totstandkoming van die nuwe regering in Februarie.

Verlede jaar was die hotelle slegs 30% vol.

Zimbabwe is ‘n pragtige land met baie om aan te bied, maar sedert politieke onstabiliteit die land omver gegooi het, het toerisme begin sukkel.

Tydens ‘n konferensie in Johannesburg is beleggers verseker van die feit dat daar tekens van groei is in Zimbabwe se ekonomie.

Volle herstel hang egter af van die nuwe regering se sukses en talle kenners is van mening dat dié regering nie die paal gaan haal nie.

- Sapa
 

Lees meer oor: zimbabwe  |  toerisme

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Deon sê... Ag ek hoop die queen geniet dit. Nou het sy darem lekker kos en drank op die tafel terwyl haar landgenote vrek van die honger. Net jammer sy mors duisende wat daar nie is nie of is dit nou eintlik wat ons prezzie vir haar gegee het. Mag sy stik in haar kreef en in Joburg algemeen beland. Ai ons bly tussen swape. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-16°C Passing showers. Scattered clouds. Cool. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 13-19°C A few showers. More clouds than sun. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY96
1999
R 59,990.00

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 225,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.