Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Zim wil miljarde by SA leen

2012-09-07 10:43
Tweets Share Share line Print

Harare – Zimbabwe sal by Suid-Afrika en Angola om hulp aanklop om ‘n tekort van $400 miljoen (sowat R3 miljard) in dié land se begroting.

Tendai Biti, Zimbabwe se minister van finansies, het gesê ‘n gebrek aan buitelandse beleggings is die hoofrede waarom Zimbabwe sy buurlande om hulp sal nader.

Zimbabwe se ekonomie is stadig maar seker besig om te herstel ná ‘n koalisieregering in 2009 gevorm is, maar ly steeds erg as gevolg van die dekade lange resessie wat blameer word op onder andere pres. Mugabe se omstrede grondhervormingsbeleid.

Biti het gesê Zimbabwe wil ten minste $150 miljoen (sowat R1,2 miljard) by Suid-Afrika en Angola leen.

“Ek het oor so twee weke ‘n belangrike vergadering met Suid-Afrika se minister van finansies,” het Biti by ‘n mediakonferensie gesê. “Tydens hierdie vergadering gaan ek vra vir geldelike steun van $100 miljoen (sowat R828 miljoen).”

Zimbabwe is ook glo besig om met Angola te onderhandel oor geldsteun van sowat $50 miljoen (sowat R414 miljoen).

Biti het bygevoeg dat hy Suid-Afrika sal vra om ‘n bedrag van sowat R500 miljoen wat in 2009 bewillig is, beskikbaar te stel vir gebruik. ‘n Kredietfasiliteit van R1,75 miljard, wat dekades gelede tussen Suid-Afrika en die destydse Rhodesiese regering geskep is, kan moontlik ook weer oorweeg word.

Die Zimbabwiese regering moet voor die einde van die jaar R3 miljard bekom om jaarlikse bonusse te kan betaal en om die 2012/2013-landbouseisoen te kan finansier.

Zimbabwe skuld ander lande reeds sowat $9,1 miljard (sowat R75 miljard).

Biti het bygevoeg dat Zimbabwe ook met China onderhandel oor ‘n lening van $350 miljoen (sowat R2,9 miljard) om sy Kariba-kragstasie uit te brei.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Reuters

Lees meer oor: zimbabwe  |  skuld
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
53 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Sunninghill - 16:23 PM
    Road name: N1 Southbound
    DELAYS between Rivonia Road and the William Nicol Drive exit
  • Friday Bryanston - 16:22 PM
    Road name: Main Road Northbound
    DELAYS between Bryanston and Lone Hill
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.