Zim vry hard na uitgewekenes

2010-12-06 12:42
Tweets Share Share line Print

Victoria Falls - Zimbabwe sal later in Desember sy eerste konferensie ooit vir uitgewekenes hou, berig die Zimbabwiese publikasie Herald Online.

Die konferensie sal sakelui, burgerlikes, politici en Zimbabwiese uitgewekenes van oor die hele wêreld heen in die dorpie Victoria Falls byeenbring. Die tema van die konferensie is "Interaksie met die diaspora ter wille van Zimbabwe se ekonomiese rekonstruksie," en sal plaasvind van 16 tot 18 Desember.

Dié konferensie is na verwagting die eerste in 'n reeks byeenkomste wat daarop gemik is om maniere te vind waarop uitgewekenes en sleutelpersone in Zimbabwe kan saamwerk om ontwikkeling te bevorder.

"Ons hoop om die netwerk van Zimbabwiese uitgewekenes te versterk, en om hulle vermoë te verbeter om 'n bydrae te maak tot algehele nasionale herstel en ontwikkeling," het die uitvoerende direkteur van die Ontwikkelingsvereniging vir Zimbabwe, Nokwazi Moyo, gesê.

Ongeveer 4,5 miljoen Zimbabwiese burgers woon buite die land. Die meerderheid van dié groep het hulle gevestig in Suid-Afrika.

- Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: zimbabwe  |  ekonomiese groei

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... Sommer so koelbloedig - nee, hy was seker 'n dwelmsmous of iets dergeliks. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

IT Manager

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Intermediate .Net Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Corsa 1.4 Base Utility MY10 PU
2011
R 108,995.00

NISSAN

Hardbody 2400i D-Cab Hi-Rider PU
2006
R 149,995.00

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.