Zim soek vroulike soldate

2011-08-30 10:53
Tweets Share Share line Print

Harare – Vroulike soldate in Zimbabwe word uitgedaag om aan te meld as vrywilligers vir opleiding vir dié land se elite-kommando in ‘n poging om gelyke beroepsgeleenthede vir alle Zimbabwiërs te bied, het die Herald Online Dinsdag berig.

Dié program word tans deur mans gedomineer.

Steven Gwekwerere, 'n hooggeplaaste beampte by die weermag se hoofkantoor, het gesê Zimbabwe se weermag diskrimineer nie op grond van geslag nie.

“Kommando-opleiding is uiteraard moeilik en die wat daaraan wil deelneem moet vrywilliglik so doen. Baie keer laat vroue dit eerder aan die mans oor. Die weermag hoop om meer vroue aan dié program te sien deelneem.”

Hy het gesê dat die opleiding die moeilikste is waardeur ‘n soldaat kan gaan omdat dit die uiteindelike toets van fisieke en geestelike uithouvermoë is wat mans van seuns skei.

"Die doel van die toets is nie net om bevelvoerders op te lei wat in komplekse situasies kan voorbly nie, maar ook sodat hulle maklik kan aanpas in die veranderende internasionale omgewing,” het Gwekwerere gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- SAPA

Lees meer oor: zimbabwe  |  opleiding  |  weermag

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... Sommer so koelbloedig - nee, hy was seker 'n dwelmsmous of iets dergeliks. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C# Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Business Intelligence Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Android Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R420000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Corsa 1.4 Base Utility MY10 PU
2011
R 108,995.00

NISSAN

Hardbody 2400i D-Cab Hi-Rider PU
2006
R 149,995.00

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.