Zim se Roy Bennett vrygespreek

2010-05-10 13:00
Tweets Share Share line Print

Harare – Roy Bennett, die vertroueling van premier Morgan Tsvangirai wat van terrorisme aangekla was, is Maandag deur ‘n regter vrygespreek.

Bennett is van terrorisme aangekla nadat hy glo aan ‘n plan gewerk het om die president van Zimbabwe, Robert Mugabe, om ver te werp.

Die aanklagte kon tot die doodstraf gelei het.

Bennett se ondersteuners, wat Tsvangirai insluit, het volgehou dat die klagtes teen Bennett ongegrond was en die koalisie-regering wou ondermyn.

“Geregtigheid het plaasgevind,” het Beatrice Mtetwa, Bennett se prokureur, Maandag ná die uitspraak gesê.

Bennett, wat deur sy ondersteuners omring was, het gesê hy voel goed.

Regter Chinembiri Bhunu Part het gesê dat die bewyse deur die staatsaanklaers – ‘n beweerde skulderkenning van ‘n wapenhandelaar – ontoelaatbaar was.

Die regter het ook gesê dat die staatsaanklaers daarin misluk het om te bewys dat die e-posse wat Bennett glo aan wapenhandelaars gestuur het, eg was.

Sy vryspreking kan moontlik lei tot sy verkiesing as adjunkminister van landbou in die koalisie.

- AP

Volg Nuus24 op Twitter.
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: roy bennett  |  zimbabwe

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... Sommer so koelbloedig - nee, hy was seker 'n dwelmsmous of iets dergeliks. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Developer

Centurion
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R420000

Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Corsa 1.4 Base Utility MY10 PU
2011
R 108,995.00

NISSAN

Hardbody 2400i D-Cab Hi-Rider PU
2006
R 149,995.00

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.