Zim-produkte sien weer lig

2009-09-08 13:14
Tweets Share Share line Print

Harare - Plaaslike fabrieksprodukte het onlangs weer sy verskyning in Zimbabwe begin maak.
  
Dit volg nadat sommige vervaardigers weer met produksie begin voortgaan het om sódoende inflasie te laat bedaar, het die Herald, Zimbabwe se plaaslike koerant, berig.

"Dié produkte vervang al hoe meer produkte wat van Suid-Afrika af ingevoer word. Dit is egter steeds baie duurder as ingevoerde produkte," het die Herald gesê.

Groot produksiemaatskappye soos Olivine, Blue Ribbon Foods, National Foods, CFI Holdings en Unilever vervardig reeds oor die 50% van hulle produkte.

'n Opname wat in Harare se besigheidsentrum gedoen is, het volgens die Herald getoon dat plaaslike goedere reeds op van die winkelrakke beskikbaar is.

Van die voorraad sluit die basiese voedselprodukte, asook nie-voedselprodukte van tradisionele produseerders in.

“Sommige van die winkels soos OK Zimbabwe, TM en Spar het reeds begin om hulle eie produkte te begin verkoop,” het die koerant gesê.

'n Bestuurder van OK Zimbabwe het gesê 55% van hulle voorraad is plaaslike produkte.

"Van die plaaslike produkte wat op ons rakke gekry sal word is olie, mieliemeel en bone,” het hy aan die Herald gesê.

- Sapa
 

Lees meer oor: zimbabwe

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... Sommer so koelbloedig - nee, hy was seker 'n dwelmsmous of iets dergeliks. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Developer

Centurion
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R420000

Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Corsa 1.4 Base Utility MY10 PU
2011
R 108,995.00

NISSAN

Hardbody 2400i D-Cab Hi-Rider PU
2006
R 149,995.00

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2011
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.