Zim-plaasbesetters van Duitse plaas verwyder

2010-07-14 02:25
Tweets Share Share line Print

Harare – Talle ondersteuners van president Robert Mugabe het eiendom wat deur ‘n Duitser besit word verlaat ná dreigemente dat hulp van Berlyn afgesny gaan word, het ‘n woordvoerder vir die Duitse ambassade Dinsdag gesê.

Volgens omstanders is dit die eerste keer wat diplomatiese druk teen Mugabe se administrasie suksesvol uitgevoer is sedert hy ‘n revolusionêre grondhervormings-program in 2000 geloods het.

Met dié program het hy 4 500 boere en hul families van hul grond afgejaag en die vernietiging van die landbou-gebaseerde ekonomie veroorsaak.

Drie plase, wat deur die Duitser Heinrich von Pezold besit word en waar koffie, tee, vrugte en hout in die Chipinge distrik vervaardig word, is vroeg in Junie deur bendes oorgeneem.

Ten spyte daarvan dat die plase beskerm word deur ‘n dekade-oue bilaterale beleggings-ooreenkoms, het polisie geweier om teen die oortreders op te tree.

Die ambassade het gevolglik ‘n woedende protes teen die regering uitgereik en gewaarsku dat ‘n beloofde $20 miljoen (R152 miljoen) subsidie aan die bankrotte regering deur die Duitse parlement nie goedgekeur sal word nie.

Dit was die laaste paar dae stil hier, het die woordvoerder vir die ambassade Matthias Schumacher gesê.

Die jongmense het êrens anders gegaan, het hy gesê.

Die blyk ‘n resultaat van die diplomatiese druk te wees.

Vrese dat die bendes met versterkings sal terugkeer en met wraak teen die werkers optree het nie gerealiseer nie.

Volg Nuus24 op Twitter


 

- Sapa-DPA

Lees meer oor: zimbabwe  |  grondhervorming

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2004
R 139,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2005
R 64,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2005
R 185,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.