Zim minister raak ongeduldig met EU

2010-06-15 17:40
Tweets Share Share line Print

Harare – Zimbabwe se minister van buitelandse sake het die Europese Unie daarvan beskuldig dat hy ‘n nuwe ronde samesprekings vertraag.

Die samesprekings is daarop gemik om die vordering van politieke en menseregte-hervormings in die land vas te stel.

“Dit wil voorkom of die EU nooit dié gesprek ernstig opgeneem het nie,” het minister Simbarashe Mumbengegwi gesê.

‘n Groep afgevaardigdes van die Zimbabwiese regering was veronderstel om in Mei Brussels toe te gaan om bande tussen die EU en Zimbabwe te verbeter.

Die besoek is egter gekanselleer weens die vulkaniese as wat vlugte oor die hele Europa in dié tyd belemmer het.

“Ons wag steeds vir die Europese Unie om aan te dui wanneer ons kan kom.

“Hulle vat omtrent hulle tyd,” het die minister bygevoeg.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- AFP

Lees meer oor: zimbabwe  |  europese unie

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2004
R 139,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2005
R 64,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2005
R 185,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.