Zim lig verbod op BBC

2009-07-30 09:59
Tweets Share Share line Print

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Londen - Die Zimbabwiese regering het ‘n verbod op die Britse uitsaaier BBC gelig en 'n 8 jaar-lange media sensorskap beëindig.

"Die Zimbabwiese regering het aan die BBC gesê daar is geen meer verbod op hom in dié land nie, en ons kan nou vrylik en wettiglik vanuit Zimbabwe verslag lewer”, het die uitsaaier Donderdag op sy webblad gesê.

Die BBC het van 2001 af geen amptelike teenwoordigheid in Zimbabwe gehad nie, nadat sy Harare-korrespondent uit die land moes vlug. Die uitsaaier se verslaggewers het wel in die geheim stories vanuit die land geskryf.

Verhoudinge tussen Londen en Harare het vlam gevat oor die land se omstrede grondhervormingsbeleid, waartydens wit boere se plase aan Zimbabwiërs oorgehandig is. Die Engelse owerhede het dit as ’n oortreding van menseregte verklaar.

Menseregte-groepe het herhaaldelik druk op die regering geplaas om streng mediawette, wat baie plaaslike koerante toegemaak en joernaliste en redakteurs in hegtenis geneem het, te verslap.

Die vurige verhouding tussen Londen en Harare het afgekoel ná gesprekke tussen Zimbabwe se regering en die BBC se redakteurs van sy Afrika buro.

- AFP
 

Lees meer oor: bbc  |  zimbabwe

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2004
R 139,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2005
R 64,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2005
R 185,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.