Zim kort sowat 15 000 onderwysers

2011-07-18 09:17
Tweets Share Share line Print

Harare – Sowat 15 000 onderwysposte in Zimbabwiese staatskole bly vakant omdat skoolverlaters ongewillig is om die beroep aan te pak, het die Herald Online berig.

Die vakante poste word meer ondanks die feit dat die regering gewillig is om amnestie aan onderwysers te bied wat tydens die ekonomiese krisis die land verlaat het.

Sibonginkosi Mutasa, ‘n direkteur in die departement van onderwys, sport, kuns en kultuur, het gesê dat van die 111 000 onderwysposte in die land, slegs 96 000 deur gekwalifiseerde onderwysers gevul is.

Die oorblywende 15 000 poste bly vakant en word ook deur ongekwalifiseerde onderwysers geweier. Dit het die land se slaagsyfers negatief beïnvloed, het Mutasa gesê.

Lazarus Dokora, die minister van onderwys, sport, kuns en kultuur, het gesê die rede vir die tekort aan onderwysers is omdat daar jaarliks 5 000 onderwysers opgelei word maar dat die aantal kinders wat elke jaar skool toe gaan al meer word.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: zimbabwe  |  onderwys

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Junior .Net Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2004
R 139,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2005
R 64,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2005
R 185,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.