Zim: hof sê Bennet moet uit

2009-10-16 16:39
Tweets Share Share line Print

Harare - Die hooggeregshof in Zimbabwe het beveel dat Roy Bennet, ‘n vertroueling van Morgan Tsvangirai, summier vrygelaat word.

Bennet se aanhouding het aanleiding gegee het tot die verbreking in bande met president Robert Mugabe se kamp in die koalisieregering.

Morgan Tsvangirai, Zimbabwiese premier, het vroeër aangekondig hy gaan samewerking met pres. Robert Mugabe se “oneerlike en onbetroubare” Zanu-PF party staak.

Hy het dit egter duidelik gemaak dat hy nog in die regering wil aanbly.

“Dit is ons reg om ons los te maak van ‘n oneerlike en onbetroubare vennoot,” het hy aan die media gesê.

Die terugtrekking van ministeriële kandidaat Roy Bennett se borgtog het opnuut die wankelrige ooreenkoms met Robert Mugabe onder die soeklig gebring.

Volgens Tsvangirai het Bennett se arrestasie en aanhouding die “klug van die geloofwaardigheid en integriteit” van die Robert Mugabe se magsdeling uitgewys.

Roy Bennett was Tsvangirai se keuse as adjunk-minister vir landbou.

Tsvangirai het vroeër ‘n kabinetsvergadering gekanselleer nà ‘n landdroshof Bennett se borgtog teruggetrek het.

Bennett sou in die hof verskyn op aanklagte van terrorisme.

Sy vervolging het wêreldwyd kritiek uitgelok.

Die vurige koffieboer, wie se plaas onteien is onder Mugabe, is oorspronklik in Februarie, ‘n uur voor die inswering van die nuwe regering, in hegtenis geneem. Hy is toe op borgtog vrygelaat, maar onlangs weer vasgetrek.

Sy saak het simbolies geword van onopgelosde uitdagings te midde bewerings van sterk optrede teen Tsvangirai-ondersteuners en geskille in die aanstellings van top amptenare.

- Sapa

Lees meer oor: zimbabwe  |  bennett

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Intelligence Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Android Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R420000

Business Analyst

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2004
R 139,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2005
R 64,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2005
R 185,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.