Zim ervaar voedsel-krisis

2010-03-12 03:43
Tweets Share Share line Print

Harare – Ongeveer 2,17 miljoen Zimbabwiërs, of ‘n vierde van dié land se bevolking benodig kos, het die Rooikruis vereniging Donderdag gesê.

In ‘n verklaring het verskeie organisasies van die Rooikruis vir internasionale fondse gepleit om sodoende dringend voedsel aan Zimbabwe se inwoners te voorsien. Organisasies van die Verenigde Nasies het ook ‘n beroep op meer donasies gedoen.

Wisselvallige reën, in sekere gedeeltes te veel en in ander weer te min, het die koring vernietig, wat die stapelvoedsel in dié Afrika-nasie is.

Volgens die finansiële ministerie het ongeveer vier miljoen Zimbabwiërs reeds uit die land gevlug om werk in buurlande te gaan soek. Die huidige bevolking van Zimbabwe staan tans op agt miljoen.

Die Rooikruis het veral kommer uitgespreek oor die impak wat die tekort aan voedsel sal hê op mense wat met MIV/Vigs saamleef.

In Desember 2009 het die Rooikruis vereniging hul nood-voedsel veldtog tot Oktober 2010 verleng, en ‘n beroep op donateurs gedoen vir ekstra befondsing van $33.2 miljoen. Die agentskap is egter in die knyp met $23.9 miljoen, is Donderdag in ‘n verklaring gesê.

- Sapa-AP
 

Lees meer oor: zimbabwe

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2004
R 139,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2005
R 64,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2005
R 185,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.