Zim daag VSA en die weste uit oor diamantverkope

2011-06-21 13:26
Tweets Share Share line Print

Harare – Zimbabwe het onderneem om besluite oor die internasionale monitering van diamantverkope uit die land se Marange-velde by ‘n vergadering van die internasionale “bloeddiamant”-waghond uit te daag, het die staatsmedia Dinsdag berig.

Obert Mpofu, die minister van mynwese, meen die land moet toegelaat word om waardevolle stene te kan uitvoer sonder om gemonitor te word.

Hy het aangevoer dat Zimbabwe die minimumvereistes van die Kimberley-proses-sertifiseringskema (KPCS) nagekom het

Die KPCS is ’n internasionale ooreenkoms wat konflikdiamante van die mark af probeer hou.

“Zimbabwe het voldoen aan die minimum vereistes van die KPCS en dit is deur die laaste kommissie bevestig,” het Mpofu op die kantlyne van die vergadering in Kinshasha gesê, volgens die Herald-koerant.

“Vertel my van enige land in Afrika wat belê het soos ons in die Marange-omgewing belê het,” het hy gesê.

“Enige ander uitstaande kwessies moet gesien word as werk wat nog aan die gang is, maar dit moenie ons totale reg om diamante uit te voer belemmer nie.”

Mpofu het verder gesê Zimbabwe het vir twee jaar “probeer om alle KPCS-kwessies in die Marange-omgewing reg te stel sonder enige eksterne finansiële bystand.”

Hy het bygevoeg dat “Zimbabwe nie regverdig behandel” word nie.

Die Marange-velde, wat as Afrika se rykste diamant-vonds van die dekade gesien word, is die middelpunt van ‘n jaar se omstredenheid oor vermeende misbruik deur Zimbabwe se president, Robert Mugabe, se weermag.

Volgens monitors het die weermag laat in 2008 beslag gelê op die velde en tienduisende mynwerkers met geweld uitgewerp. Hulle het gevolglik burgerlikes geslaan en verkrag en hulle gedwing om die diamante te ontgin.

Volg Nuus24 op Twitter

 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: zimbabwe  |  uitvoere  |  diamante

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

C#.net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

C# Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2004
R 139,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2005
R 64,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2005
R 185,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.