Zim: Inswering van verkiesings- en menseregtekommissies

2010-04-01 05:49
Tweets Share Share line Print

Harare – Pres. Robert Mugabe het Woensdag lede van die verkiesings- en menseregtekommissies ingesweer.

Dít is ‘n stap vorentoe om sy eenheidsregering ooreenkoms met Morgan Tsvangirai, premier, ten volle te implementeer.

“Ek dink wat belangrik is, is die feit dat ons sommige ooreenkomste kan vervul,” het Tsvangirai na afloop van die seremonie gesê.

Dit is die eerste keer dat dié suiderlike Afrika-land ‘n menseregtekommissie sal hê.

Reginald Austin, voormalige dekaan aan die Universiteit van Zimbabwe sal aan hoof van die kommissie wees, terwyl regter Simpson Mutambanengwe, die voorsitter van die verkiesingskommissie sal wees.

Sedert die vorming van die eenheidsregering in Februarie 2009 het Mugabe en Tsvangirai koppe gestamp oor politieke aanstellings en ook provinsiale goewerneurs.

Tsvangirai het Mugabe daarvan beskuldig dat hy die volle implementering van die eenheidsregering belemmer.

- Sapa-AFP
 

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Android Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R420000

Business Analyst

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

.Net Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

ISUZU

KB280 DT LX D-Cab 4x4 Dsl
2004
R 139,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2005
R 64,995.00

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2005
R 185,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.