Zambië: Tsjeggiese toeriste van spioenasie beskuldig

2011-10-25 10:46
Tweets Share Share line Print

Praag – Drie Tsjeggiese toeriste kan met tot 30 jaar lange tronkstraf in Zambië gevonnis word as hulle skuldig aan spioenasie gevind word nadat hulle foto’s naby militêre geboue in dié land geneem het, het die Tsjeggiese departement van buitelandse sake Maandag gesê.

Volgens die departement was die drie werknemers van A&A Expo, ‘n Nederlandse logistieke maatskappy, en het hulle ‘n vriend in Zambië besoek na ‘n sakebesoek aan Johannesburg, Suid-Afrika.

Die drie mense is op 12 Oktober in hegtenis geneem nadat hulle vier foto’s naby militêre geboue geneem het, volgens ‘n verklaringwat deur Tsjeggiese diplomate in Afrika aan die departement gestuur is.

Die drie toeriste is volgens die verklaring op borgtog vrygelaat.

Die foto’s is geneem van ‘n militêre vliegtuig wat ten toon gestel word by ‘n militêre basis, ‘n "geen toegang"-teken buite ‘n ander instelling en die ingang van die presidensiële paleis in Lusaka, die hoofstad.

Kennedy Sakeni, die Zambiese minister van binnelandse sake, het gesê die regering is gewillig om die saak met Tsjeggiese diplomate te bespreek.

Die Zambiese intelligensiediens is ook by die voorval betrokke, luidens die verklaring.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Reuters

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 1.8 EXECUTIVE AT
1999
R 79,990.00

OPEL

Astra Classic 1.8 CDE AC
2003
R 101,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2006
R 104,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.