Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

WVP: Malawi benodig baie voedselhulp

2012-09-07 21:56
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Wêreldvoedselprogram (WVP) het met 'n massiewe voedselhulpprogram in Malawi begin en die eerste graan aan 200 000 mense uitgedeel.

“Die situasie is so erg dat sowat 1,6 miljoen Malawiërs voedselhulp oor die volgende paar maande gaan benodig. Dit is agt keer meer as verlede jaar,” het die WVP in ‘n verklaring gesê.

Die VN se voedselagentskap het gewaarsku dat 15 van die 28 streke in Malawi deur die situasie geraak word. Voedselpryse in Malawi het ook drasties toegeneem, wat beteken dat baie Malawiërs nie basiese voedselitems kan bekostig nie.

Die WVP het ook gewaarsku dat hy ‘n tekort aan geld het en dat skenkers meer geld moet inploeg om die voortbestaan van die program te verseker.

Malawi om sy sukkelende ekonomie te herbou nadat die voormalige president Bingu Wa Mutharika bande met baie van Malawi se skenkers gesny het. Mutharika het in April gesterf.

Hy is vervang deur Joyce Banda, wat intussen weer bande met skenkers soos Amerika en Brittanje versterk het.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Pretoria - 15:06 PM
    Road name: N4 Bakwena Highway Eastbound
    SLOW TRAFFIC approaching the Doornpoort Toll Plaza
  • Friday Braamfontein - 15:05 PM
    Road name: M1 Southbound
    BRIDGING PLATES across the carriageway approaching the Crown Interchange - DELAYS from Empire Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Article Clerk

Roodepoort
Chartered Appointments
R5000 - R8000

C# Developer

Roodepoort
Chartered Appointments
R15000 - R30000

Conveyance Typist

Pretoria
Chartered Appointments
R10000 - R12000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.