Vyf in DRK vas vir ses beplande aanvalle

2011-10-08 11:21
Tweets Share Share line Print

– Kinshasha – Vyf gewapende mans is Vrydag in die Demokratiese Republiek van die Kongo in hegtenis geneem nadat hulle daarvan verdink word dat hulle aan ‘n groep behoort wat gelyke aanvalle op ses dorpe in die DRK beplan het, het die minister van binnelandse sake gesê.

Adolphe Lumanu het in ‘n verklaring gesê “’n bende van gewapende elemente” van Loukolola in Kongo- Brazzaville het vroeg Vrydagoggend die Kongo-rivier oorgesteek en ‘n aanval geloods in Lukolela in die noordooste van die DRK.”

Kongolese sekuriteitsmagte het vyf aanvallers vasgetrek en beslag gelê op 18 Kalashnikov en Uzi-vuurwapens, het die minister gesê.

In ‘n ondervraging het die groep gesê hulle is beveel om soortgelyke aanvalle in Mbandaka, Lukolela, Bolobo, Kwamouth, Kinshasa en Matadi in die weste van die DRK uit te voer, het Lumanu gesê.

Hul taak was om onmin in die DRK te saai, het die minister gesê.

Diegene wat in hegtenis geneem is het hul bevele van Faustin Munene, ‘n afgetreede generaal van die DRK-weermag, gekry.

Hy is sedert die begin van die jaar in Kongo-Brazzaville in aanhouding, het die  minister gesê.

Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: drk  |  aanvalle

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

IT Manager

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Intermediate .Net Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 1.8 EXECUTIVE AT
1999
R 79,990.00

OPEL

Astra Classic 1.8 CDE AC
2003
R 101,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2006
R 104,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.