Vreemde siekte eis 20 Mosambiekers

2009-08-17 12:17
Tweets Share Share line Print

Maputo – ‘n Ongeïdentifiseerde siekte in die Tsangano-distrik van Mosambiek het reeds 20 lewens sedert Mei vanjaar geëis.

Gesondheidsowerhede het monsters na Suid-Afrika gestuur, maar wag steeds op die uitslae, het die plaaslike koerant, O Paris berig.
 
Die siekte het reeds 20 lewens vanuit die 142 gevalle wat aangemeld is, geëis, luidens ‘n verslag uitgereik deur die gesondeheidsowerhede.
 
Die siekte val die die sentrale senuweestelsel aan. In sy beginfase is dit soortgelyk aan malaria en maagpyne.

Slagoffers verloor later ook hul spraak.

Die pandemie het glo in die Maujete-omgewing in Tsangano uitgebreek. Daar is egter geen mediesie klinieke in daardie omgewing nie.

Sommige pasiënte was genoodsaak om na ‘n streekshospitaal in die buurland Malawi te gaan vir verdere behandeling, berig die koerant.

 - Sapa    

Lees meer oor: virus  |  mosambiek

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 1.8 EXECUTIVE AT
1999
R 79,990.00

OPEL

Astra Classic 1.8 CDE AC
2003
R 101,995.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2006
R 104,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.