Voormalige Liberiese president boikot verhoor

2011-02-09 20:00
Tweets Share Share line Print

Parys – Verwagtinge dat ’n belangrike verhoor oor oorlogsmisdade hierdie week sou eindig is in die wiele gery toe Charles G. Taylor, voormalige president van Liberië, en sy prokureurs die finale stadium van hofverrigtinge geboikot het.

Hulle beweer die Spesiale Hof vir Sierra Leone, gesetel in Den Haag, was onregverdig en deur politiek gedryf.

Eers het die prokureurs geloop. Taylor, wat nie kon waai omdat hy wagte by hom gehad het, het toe geweier om na die hof terug te keer na ’n pouse.

Die rede vir hul ontevredenheid was die regters se afwysing van ’n 600-bladsy verhooropsomming vanaf Taylor se regspan. Hierdie opsomming het ’n spertyd gemis, ten spyte van verskeie waarskuwings. 

Courtenay Griffiths, Taylor se hoof regsverteenwoordiger, het gesê hy neem nie meer deel aan die verhoor nie. Volgens hom was die verhoor “’n klug”, en hy weier om “legitimiteit aan die verrigtinge te leen”.

Die verhoor sal waarskynlik vir ’n ongedefinieërde tydperk voortduur.

Lees hier meer.

Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: charles taylor  |  liberië  |  parys

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

IT Manager

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Intermediate .Net Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 124,995.00

BMW

320d E90 Dsl AT
2007
R 265,000.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.