Vier tereggestel vir aanval

2010-08-25 00:20
Tweets Share Share line Print

Libreville – Vier militêre- en regeringsbeamptes in Ekwatoriale Guinee is tereggestel vir hul rol in ‘n aanval op die presidensiële paleis in 2009, het Amnestie Internasionaal (AI) Maandag gesê.

Die vier is Sondag tot doodstraf gevonnis en dieselfde dag tereggestel, het AI in ‘n verklaring gesê.

AI het die tereggestelling van die vier mans, wat probeer het om president Teodoro Obiang Nguema in 2009 dood te maak, afgekeur.

“Jose Abeso Nsue, Manuel Ndong Anseme, Alipio Ndong Asumu en Jacinto Micha Obiang is op 21 Augustus onmiddellik tereggestel nadat hulle deur ‘n militêre hof in die land se hoofstad Malabo, veroordeel is,” het die regtegroep gesê.

Volgens Erwin van der Borght, direkteur van AI in Afrika, is die mans veroordeel ná ‘n onregverdige hofsaak. Hulle is ook glo tereggestel sonder ‘n geleentheid om hul vonnis te appelleer.

Volg Nuus24 op Twitter.

 

- SAPA

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 124,995.00

BMW

320d E90 Dsl AT
2007
R 265,000.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.