Vier moordenaars ontsnap uit tronk

2010-06-11 15:52
Tweets Share Share line Print

Khartoem – Vier Soedanese Islamiete wat tot die doodstraf gevonnis is vir die moord op ‘n Amerikaanse diplomaat en sy drywer in Khartoem, het uit die tronk ontsnap, het ‘n sekuriteitsbron Vrydag gesê.

Die vier mans het Donderdag uit die Kober-tronk in noordelike Khartoem ontsnap, het die bron aan AFP vertel.

John Granville (33) het vir die Amerikaanse agentskap vir internasionale ontwikkeling (USAid) gewerk.

Hy en sy drywer Abdel Rahman Abbas (40) is op 1 Januarie 2008 in hul motor doodgeskiet toe hulle teruggekom het van ‘n oujaarsaandpartytjie.

Die Soedanese owerhede het die vyf jong Islamiete van biede moorde aangekla. Vier van hulle is met die doodstraf gevonnis.

Die ander man is tot twee jaar tronkstraf gevonnis aangesien hy die vuurwapens verskaf het. Hy is verlede jaar vrygelaat.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AFP

Lees meer oor: khartoem  |  soedan  |  ontsnappings

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Beauty Sales Consultants Wanted

Hyde Park, Sandton 2196, South Africa
UDM International (Pty) Ltd
R8000 - R26000

Manager Human Capital Tax (Expatriate tax)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Manager Africa Tax Coordination Services

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.