Stemlokale het regoor Egipte oopgemaak vir die eerste historiese presidensiële verkiesing sedert Hosni Mubarak uit die kussings gelig is.
Meer as 2,7 Libiërs het geregistreer om in volgende maand se verkiesing te stem, het die verkiesingskommissie bekend gemaak.
Nairobi – Gewapende aanvallers in die noord-ooste van Kenia het vier mense doodgemaak in 'n aanval naby die grens met Somalië, het RSG berig.Die slagoffers het in 'n voertuig gery wat deur 'n vuurpylaangedrewe granaat getref is. Kenners sê die gebruik van dié wapen versterk die vermoede dat Islamitiese insypelaars van Somalië die aanval uitgevoer het.Kenia het ‘n militêre veldtog in Somalië geloods in ‘n poging om die al-Shabaab-rebelle vas te trek wat verantwoordelik is vir die ontvoering van buitelandse toeriste.Al-Shabaab het belowe om erge teenaanvalle in Kenia uit te voer as die Keniaanse soldate nie onttrek nie.– RSG– Volg Nuus24 op Twitter.
Volgens ‘n beampte is sowat 5 000 olifante in die afgelope vyf jaar om die Nouabale Ndoki Nasionale Park in die DRK doodgemaak.
Altesaam 45 Chinese burgers, wat by 'n gewilde mark in die noorde van Nigerië werk, is aangekeer en sal dalk gedeporteer word.
'n Egiptiese polisiebeampte is doodgeskiet nadat hy in 'n geveg tussen ondersteuners van twee presidensiële kandidate vasgevang is.
Kyk hier hoe harmonieus Suid-Afrikaanse en Skandinawiese kulture byeenkom.
Twee mans is in hegtenis geneem nadat hulle ‘n omstrede skildery van pres. Zuma beskadig het.
Twee amateur-rolprent- makers het beurse gewen met hul flieks. Hulle deel hul kreatiewe inspirasie.
Duisende mense stroom jaarliks na die Nampo-Oesdag. Kyk hier waaroor die storie eintlik gaan.
Klik hier vir ’n agter die skerms kyk na Diaan Lawrenson en Olivia se voorblad-fotosessie
Die ongeluk wat Jak de Priester se gesin oorleef het, het sy oë weer oopgemaak.
Kyk hier na foto's van die vistreiler wat by Clifton-strand in Kaapstad gestrand het.
Klik hier om na foto's te kyk van die Sir Lowry's Pass-betoging.
Fourways - 20:42:59 PM TRAFFIC LIGHTS not working correctly at Uranium Road Nog verkeersverslae
Pretoria, South AfricaSentinel Staffing ServicesR5000 - R5500
Port Elizabeth, South AfricaMaster Career ConsultingMarket Related
NP200 1.5DCi High Dsl PU2010R 154,990.00
ML 320 4x4 AT1999R 143,700.00
Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU2011R 139,950.00
Apartments / Flats R 2 800 000
Houses R 5 700 000
Houses R 4 300 000
Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.
Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.
Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.
Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.
Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.
Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.
Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!