Vermeende rebel in Jhb-hof vir borgtog

2010-10-14 12:30
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Die vermeende Nigeriese rebelleleier Henry Okah het Donderdag in die Johannesburgse landroshof verskyn vir sy borgtogverhoor.

Rudi Krause, Okah se regsverteenwoordiger, en die staatsaanklaer Shaun Abrahams het gestry oor die tegniese aspekte van Okah se borgtogaansoek.

Die verdediging het gevra dat die staat ‘n sertifikaat voorsien van die nasionale direkteur van openbare vervolging voordat die borgtogaansoek kan begin.

Volgens Mthunzi Mhaga, woordvoerder van die nasionale vervolgingsgesag, is dit nie nodig vir die staat om dié sertifikaat te verskaf totdat die verhoor begin nie. Hy het gesê dit beteken dat die borgtogaansoek kan voortgaan sonder die sertifikaat.

Okah, vermeende seniorlid van die rebellegroep die Beweging vir die Bevryding van die Niger-delta (Mend), word daarvan verdink dat hy betrokke was by die bomontploffings op 1 Oktober in Nigerië, waartydens 12 mense dood is.

Hy is ’n dag daarna by sy huis in die suide van Johannesburg gearresteer.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Innovative Delphi Developers with strong OO skills - JHB

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R450000

ASP .Net Developer

Cape Town, South Africa
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

Invoice Clerk

Pretoria, South Africa
Sentinel Staffing Services
R5000 - R5500

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.