VSA hou chemiese wapens fyn dop

2011-08-23 21:06
Tweets Share Share line Print

Tripolil – Libië se vrag chemiese en biologiese wapens word met ‘n valkoog deur die VSA dopgehou, het die Pentagon verseker.

“Ons monitor persele waar chemiese en biologiese wapens gestoor word,” het ‘n woordvoerder vir die Pentagon, kolonel David lapan, gesê.

Muammar Gaddafi se regime het die Verenigde Nasies-konvensie wat die gebruik van chemiese wapens verbied, onderteken.

Daar was egter nog sowat 11.25 ton in hul besit toe die stryd om Gaddafi se regime omver te werp in Februarie vanjaar begin het.

Die Organisasie vir die Verbod op Chemiese Wapens (OPCW) het egter verseker dat die 3 563 krygsvoorraad-eenhede – soos bomme en missiele – wat nodig is vir die verspreiding van die chemiese en biologiese wapens, vernietig is.

Persele waar chemiese en biologiese wapens gehou word, is by Rabta, sowat 100 km suid van Tripoli en by Al-Jufra, suid van Sirte.

Intussen het SkyNews berig dat die rebelle-magte wat Muammar Gaddafi se kamp binnegeval het, die diktator se arsenaal leeggedra het.

Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AFP

Lees meer oor: muammar gaddafi  |  wapens

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.