VSA gee miljoene vir landmyne

2009-10-14 09:30
Tweets Share Share line Print

Maputo – Die Amerikaanse regering gaan $2 miljoen (ongeveer R14 541 miljoen) aan die Britse agentskap, Halo Trust, skenk om alle landmyne in Maputo, Manica en Tete provinsies te verwyder.

Die ambassade het in ‘n verklaring gesê die fondse gaan gebruik word om die personeel van ontmynde mynvlede op te lei, en hulle later ontplooi om inwoners van die provinsies oor die gevare van landmyne in te lig.
 
Sedert Mosambiek se 16 jaar lange burgeroorlog in 1992 tot ‘n einde gekom het, het die Amerikaanse regering meer as $47 miljoen (ongeveer R341 706 miljoen) tot die fonds bygedra, om landmyne in Suidelike-Afrika te verwyder.

Landmyne het al duisende Mosambiekers vermink en gedood en selfs grond onbruikbaar gemaak wat vir landbou aangewend kon word.
 
Mosambiek het egter aangedui dat hy nie die internasionale ontmynde sperdatum van Desember 2009 sal kan nakom nie, soos uiteengesit deur die Ottawa Konvensie Verbod op die Gebruik, Voorraadopstapeling, Vervaardiging en Vervoer van Landmyne. Mosambiek het in Maart 1999 dié verbod goedgekeur en onderteken.

- Sapa
 

Lees meer oor: maputo  |  dood  |  landmyn

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Software Developer C++ and Java – R650k - JHB South

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R560000

Junior Service Account Manager (CRM development experience)

Cape Town, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

EXCEL ANALYST

Cape Town, South Africa
Quantex Executive Recruitment
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.