VN-werker in Soedan ontvoer

2010-10-08 11:37
Tweets Share Share line Print

El Fasher, Soedan – Soedannese magte het Vrydag ‘n soektog geloods in El Fasher, in die noorde van Darfoer, nadat gewapende mans ‘n VN-werker tydens ‘n besoek deur ambassadeurs van die sekuriteitsraad ontvoer het.

Hierdie ontvoering was die eerste in die stad, het ‘n woordvoerder gesê.

Die ontvoerde persoon werk vir die gesamentlike VN-Afrika-Unie-vredesmag in die westelike deel van Soedan.

“Soedannese amptenare het ‘n bulletin uitgereik en met ‘n onmiddellike soektog begin,” het woordvoerder Kemal Saiki gesê.

“Soedannese polisie het ook sekuriteit by ondersoekpunte in El Fasher opgeskerp.”

Volgens Saiki het vier of vyf gewapende mans vroeg Donderdagaand by ‘n huis waar VN-werkers gewoon het ingebreek en twee van die vier wat daar was ontvoer.

“Hulle het die mans vasgemaak en weggeneem in een van die UNAMID-motors wat daar was,” het hy gesê.

“Een van die UNAMID-werkers het dit reggekry om te ontsnap. Hy het die deur oopgemaak en uitgespring.”

Saiki het bygevoeg dat dit onbekend was wie vir die ontvoering verantwoordelik is.

Volg Nuus24 op Twitter

- AFP

Lees meer oor: soedan  |  ontvoerings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.