VN-troepe begin skiet in Ivoorkus

2010-12-20 22:45
Tweets Share Share line Print

Abidjan - Troepe van die Verenigde Nasies (VN) moes begin skiet om hul mandaat, wat die beskerming van burgerlikes insluit, in die Ivoorkus te verdedig, het die VN se hoof-vredesbeampte Maandag gesê.

"Ons het die reg om ons gewere te gebruik in die geval van selfverdediging of die verdediging van ons mandaat, het die VN se Alain Le Roy aan Reuters in 'n telefoononderhoud gesê.

Dit is nie duidelik hoe die 10 000 VN-troepe sal reageer in die geval van 'n burgeroorlog nie. Maar VN-amptenare het in privaat gesprekke laat blyk dat die troepe nie oorlog sal voer teen een of ander millitêre mag nie.

Verskeie VN-amptenare het op versoek van anonimiteit aan Reuters gesê dat die VN moontlik 'n lid van president Laurent Ggagbo se magte Saterdag doodgeskiet het. Maar dié sterfte moet nog bevestig word.

President Gbagbo weier sedert 4 Desember om sy pos te verlaat nadat hy die pas afgelope verkiesing in die Ivoorkus verloor het.

Volgens dié land se verkiesingskommissie het Alassane Ouattara die verkiesing gewen.

Volg Nuus24 op Twitter.

- AFP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Beauty Sales Consultants Wanted

Hyde Park, Sandton 2196, South Africa
UDM International (Pty) Ltd
R8000 - R26000

Manager Human Capital Tax (Expatriate tax)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Manager Africa Tax Coordination Services

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.