VN-personeel uit Tripoli ontruim

2011-05-01 20:03
Tweets Share Share line Print

Tripoli - Die Verenigde Nasies het gesê dié liggaam se internasionale personeel word uit Tripoli ontruim weens onrus in dié Libiese hoofstad.

Stephanie Bunker, woordvoerder van die VN se kantoor vir die koördinasie van humanitêre kwessies, het Sondag gesê 12 personeellede is in die proses om die land te verlaat.

Sy sê verteenwoordigers van verskeie VN-organisasies het in Tripoli aangekom kort nadat die VN se hoof van humanitêre kwessies, Valerie Amos, op 10 April ‘n ooreenkoms met die Libiese regering aangegaan het wat VN-agentskappe in Tripoli sou toelaat.

VN-personeellede bly aan in die rebelstad Benghazi in die ooste van die land.

Die ontruiming kom slegs ure nadat die Libiese leier, Muammar Gaddafi, luidens verslae ‘n noue ontkoming gehad het tydens ‘n Navo-lugaanval. ‘n Regeringswoordvoerder het gesê die missiel het een van Gaddafi se seuns en drie van sy jong kleinkinders gedood.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.