VN-hoof gekwel oor Horing van Afrika

2011-07-13 11:13
Tweets Share Share line Print

New York – Ban Ki-moon, die hoof van die Verenigde Nasies, het Dinsdag gesê hy is “uiters bekommerd” oor die erge droogtetoestande in die Horing van Afrika wat dreig tot grootskaalse hongersnood en dood.

“Meer as 11 miljoen mense het dringend hulp nodig om te oorleef. Hulle staar een van die ergste droogtes in die gesig,” het die VN se sekretaris-generaal gesê.

“Ek het gevra vir ‘n dringende vergadering met die hoofde van die VN-agentskappe.”

Ban het gesê onmiddelike aksie moet geneem word as miljoene mense in die Horing van Afrika hongersnood wil vryspring.

“Ons moet alles in ons vermoë doen om te verhoed dat die krisis nog erger word. Die humanitêre prys van die krisis is katastrofies. Ons kan dit nie bekostig om te wag nie.”

Duisende Somaliërs het die afgelope paar maande uit hul tuisland gevlug om hulp in Kenia en Ethiopië te soek.

In Ethiopië, waar die toestande ewe erg is, het landboubeamptes vandeesweek gesê dat sowat 4.5 miljoen van sy mense teen die einde van die jaar humanitêre voedsel gaan benodig.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AFP

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Software Developer C++ and Java – R650k - JHB South

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R560000

Junior Service Account Manager (CRM development experience)

Cape Town, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

EXCEL ANALYST

Cape Town, South Africa
Quantex Executive Recruitment
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.