VN: Soedan sê Abyei-inwoners kan terugkeer

2011-06-07 10:20
Tweets Share Share line Print

Kartoem - Sekretaris-generaal Ban Ki-Moon van die Verenigde Nasies het Maandag gesê die Soedannese regering het gesê hy sal omstandighede skep waarin duisende inwoners wat uit die omstrede Abyei-gebied gevlug het, daarna sal kan terugkeer.

Ban het gesê dit is nog te vroeg om “te sê dat etniese suiwering besig is om in daardie omgewing te gebeur.”

Hy het egter ook erken dat daar ‘n konfidensiële verslag deur die VN-sending in Soedan is wat waarsku teen die inval van Abyei deur die weermag. Dit kan glo na “etniese suiwering” lei as die omstandighede nie geskep word waarin meer as 30 000 lede van die Dinka Ngok-stam na hulle woonplekke kan terugkeer nie.

“Ons wend ons beste pogings aan om te verhoed dat so iets gebeur,” het Ban gesê.

“Die saak is onder die aandag van dié land se owerhede gebring, wat aangedui het dat die omstandighede geskep sal word waarin die binnelandse ontwortelde mense kan terugkeer.”

- Volg Nuus24 op Twitter.
 

- Sapa - AP

Lees meer oor: abyei  |  soedan  |  oorlog

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.