VK aan Kenia: 'Betaal ons gesteelde geld terug'

2011-06-23 09:09
Tweets Share Share line Print

Nairobi – Onthullings dat $45 miljoen (sowat R300 miljoen) wat vir Keniaanse laerskoolkinders se opvoeding geskenk is, gesteel is, is besig om in Kenia in 'n politiese tameletjie te ontaard.

Die VK, 'n groot donateur, het Kenia se regering aangesê om die porsie wat deur Brittanje geskenk is terug te betaal, terwyl aktiviste hulle Woensdag in die minister van onderwys se kantore toegesluit het en sy inhegtenisname geëis het.

Brittanje het Maandag aan die Keniaanse regering gesê hy sal geen meer geld skenk tot daar nie "oortuigende bewyse" is van 'n aansienlike verbetering in die regering se integriteit en finansiële bestuur nie.

Die Keniaanse minister van onderwys, Sam Ongeri, het verlede week voor sy parlement aangevoer dat hy nie blameer kan word vir die verdwyning van die fondse nie omdat hy nog nie in die amp aangestel was toe die diefstal in 2005 begin het nie.

Volgens Ongeri het hy gehelp om die bedrog bloot te lê toe hy in 2008 as minister van onderwys aangestel is.

"My gewete is vry en skoon want ek het my taak verrig tot die beste van my vermoë," het hy aan die parlement gesê.

Die Britse regering wil egter hê amptenare wat vir die geld verantwoordelik is moet aan die pen ry.

"Keniane moet daarvan bewus wees dat (die) meerderheid van die gesteelde geld van Keniaanse belastingbetalers kom," lui 'n verklaring deur die VK.

"Die VK deel die woede van Keniane en hulle wens vir meer veramtwoordbaarheid en deursigtigheid in die gebruik van hulle hardverdiende belasting."

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Sapa - AFP

Lees meer oor: kenia  |  korrupsie  |  bedrog  |  onderwys

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

K3/K4 SAP FI Consultant

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R500000 - R650000

K2 SAP FICO Consultant

South Africa. Durban
Hire Resolve
R250000 - R350000

Beauty Sales Consultants Wanted

Hyde Park, Sandton 2196, South Africa
UDM International (Pty) Ltd
R8000 - R26000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.