Uganda begin met besnydenis-program

2010-12-01 05:25
Tweets Share Share line Print

Kampala – Uganda het Maandag ‘n program geloods waarin hulle beoog om jaarliks meer as ‘n miljoen mans te besny, in ‘n poging om MIV/vigs infeksies stop te sit.

“Verlede jaar is 123 000 mense in Uganda met MIV-infeksies gediagnoseer,” het dr. Christopher Oleke gesê.

“Met die besnydenis-program beplan ons om meer as ‘n miljoen mans tussen die ouderdomme van 14-55 te besny.”

Mobiele gesondheidseenhede sal gebruik word om plekke in die land te bereik waar mans nie toegang tot hospitale het nie. Ons wil die persentasie van mans wat besny is van 20 tot 40% laat toeneem,” het Oleke gesê.

Meer as 2.5 miljoen is in Uganda met vigs gediagnoseer sedert die virus in die vroeë 1980’s ontstaan het. Die helfte van die mense het volgens die gesondheidsministerie reeds gesterf.

Daar is bewyse wat kan staaf dat mans wat besny is verminder die kanse om die infeksie oor te dra.

- Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: uganda  |  miv/vigs  |  besnydenis

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

EXCEL ANALYST

Cape Town, South Africa
Quantex Executive Recruitment
Market Related

Customer Engineer

Somerset West, Cape Town, South Africa
CEB Maintenance Africa (Pty) Ltd
R6000 - R9000

Financial Accountant

Durban, South Africa
Hewitt Colenbrander Recruitment
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.