Uganda: Vloede laat 300 000 dakloos

2010-03-09 05:06
Tweets Share Share line Print

Kampala – Ongeveer 300 000 mense is in die ooste van Uganda dakloos gelaat, het Musa Eceru, ‘n kabinetminister Maandag gesê.

Die regering het vir hulp gevra, sodat verligting gebring kan word aan diegene wat nie huisvesting het nie.

“Die vloede het meer as 300 000 mense in drie distrikte geraak. Ons probeer nou geld insamel vanaf plaaslike en internasionale bronne kry, om die mense te help” het Eceru gesê.

Swaar reën het verlede week ‘n reeks grondstortings op Mount Elgon veroorsaak, met meer as 300 mense wat lewendig begrawe is.

Reddingswerkers werk onverpoosd om liggame uit die modder en swaar rotse te grawe. Die Verenigde Nasies se kinderorganisasie, UNICEF het die aantal liggame wat reeds gevind is op 88 beraam.

- Sapa-dpa
 

Lees meer oor: vloede

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-16°C Passing showers. Scattered clouds. Cool. Pta: 7-21°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Cool. Bfn: 6-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 13-19°C A few showers. More clouds than sun. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Linux Engineer

Southern Suburbs, Cape Town, South Africa
Hi-Tech Recruitment CC
R10000 - R25000

Junior Application Support Administrator

Cape Town, South Africa
West Coast Personnel
Market Related

Billing APS Manager

Cape Town, South Africa
West Coast Personnel
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

Aveo 1.5 5-dr LS
2007
R 89,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY96
1999
R 59,990.00

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2007
R 225,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.